Welkom by Little One se aanlynwinkel!

Little One produkte is spesiaal ontwerp vir Mammas, Oumas, Oppassers, Juffrouens, Kleuterskole en Dagmoeders wat opsoek is na bekostigbare Afrikaans en Engelse opvoedkundige hulpmiddels om klein breintjies te leer en stimuleer.

Ons het 'n ongeveer 600+ Afrikaans & Engelse opvoedkundige produkte wat die perfekte leer-materiaal is vir elke liewe little one van baba tot 5 jaar oud en nou ook vir Laerskool Leerders! Download gerus ons Katalogus & Pryslys vir Afrikaanse produkte vir pryse en meer inligting (English Product Catalogue & Pricelist available here.)

Ons produkte is gelys in die kategorieë aan die linkerkant op die webblad (mobiele gebruikers, kliek hier: http://store.little1.co.za/sitemap) en alles is in elektroniese formaat beskikbaar om afgelaai te word na die bestelling of betaling. Geen fisiese produkte word gepos of op cd verskaf nie.

Vir elke aankoop word u beloon met beloon punte. Ons gee 1 punt vir elke R10 wat u spandeer. Een punt is R1 werd wat u weer kan gebruik om u volgende bestelling te betaal. 

Vir meer inligting en stap-vir-stap instruksies oor hoe om te bestel of die bestelling te download, kliek HIER.

Bestellings kan betaal word met EFT, Kontant Deposito by ATM, Krediet Kaart, Debiet Kaart en Paypal. Vir meer inligting, kliek HIER.

 

TEKEN IN vir GRATIS aktiwiteite aan die onderkant van die webblad.

 

Gebruiksvoorwaardes:
Alle materiaal op die webwerf (www.little1.co.za) word besit deur Little One. Materiaal mag slegs vir persoonlike, nie-kommersiële, gebruik aangewend word. Geen inhoud mag kommersiëel gebruik word sonder vooraf skriftelike toestemming van die kopiereghouer nie. Duplisering van my produkte is teen die wet op kopiereg en geen materiaal mag gedeel word en is slegs vir individuele gebruik.

Featured products

Alfabet + Getalle + Vorms + Kleure Werksboekies COMBO

Volkleur werksboekies propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R 260,00 R 220,00