Tema Aktiwiteitsboekie (10) - Skool

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en kleinletter oefeninge: Jj
Muurkaart: j
Klank woorde: j
Speelklei matjie met opdrag
Vorm aktiwiteit: Reghoek en Hart
Skryf woorde
Pas en verbind: Middellyn kruising
Sorteer: Lank en kort
Getal flitskaarte: 1-10
Kleur pas speletjie
Knip aktiwiteit
Rympie: Die wiele van die bus
Lees, bou en skryf woorde
Letter doolhof
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.

LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne

Customers who bought this item also bought

Tema Aktiwiteitsboekie (5) - Ek/My liggaam

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Tema Aktiwiteitsboekie (6) - Vrugte

’n Volkleur e-boekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Tema Aktiwiteitsboekie (9) - Kleure