Tema Aktiwiteitsboekie (1) - Wilde diere

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en kleinletter oefeninge: Aa
Muurkaart: a
Klank woorde: a
Speelklei matjie met opdrag
Kort storie & aktiwiteit
Vorm aktiwiteit: Vierkant
Skryf woorde
Sorteer: Groot en klein
Pas en verbind: Middellyn kruising
Getal flitskaarte: 1-10
Tel oefening: Vyf
Lees, bou en skryf woorde
Kleur oefening: Oranje
Wat volg speletjie
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.

LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne

Customers who bought this item also bought

Tema Aktiwiteitsboekie (2) - Vervoer

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Tema Aktiwiteitsboekie (4) - Plaas

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Tema Aktiwiteitsboekie (5) - Ek/My liggaam