Dinosourusse Pretpak / Dinosaurs Fun Pack

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema (Dinosourusse) vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

  • Flitskaarte
  • Volg die lyn
  • Pas kaarte
  • Meet Aktiwiteit
  • Getal Aktiwiteit
  • Knip kaartjies
  • Pas en verbing
  • Geheue speletjie
  • Fossiele
  • Volg die paadjie
  • Bordspeletjie + Dobbelsteen
  • Sorteer Aktiwiteit
  • Konsep: Groot & Klein
  • Pas en verbind
  • Legkaarte
  • Speeklei matjie
  • Sertifikaat
  • Skaduwee Speletjie
  • Vorm Aktiwiteit


Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.

Customers who bought this item also bought

Liedjies en Rympies

41 Bladsye vol liedjies en rympies.
R0,00

Sintuie Pretpak / Senses Fun Pack

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema (Sintuie) vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00