How to Order and Download

1. Registreer

Registreer met u epos adres op ons Winkel.


2. Laai produkte in die Shopping Cart

Kliek op die groen ADD TO CART blokkie onder elke produk wat u wil bestel.
Kliek SHOPPING CART regs bo. Scroll af en kyk dat die bestelling korrek is.
Scroll af tot heel onder en kliek op die CHECKOUT blokkie regs.


3. Checkout

Shipping address: Kliek op die CONTINUE knoppie.
Shipping method: Kliek op die CONTINUE knoppie.
Payment method: Kies die PAYMENT METHOD. Kliek CONTINUE. Kliek <HIER> vir meer inligting oor die betalingsopsies en instruksies.
Payment information: Opsomming van die bestelling word gewys. Kliek CONTINUE.
Confirm order: Kliek op die CONTINUE knoppie.


4. Bestelling bevestig

Nadat die bestelling bevestig is, sal u 'n bestel nommer ontvang op die skerm asook per epos.


5. Laai bestelling af (Download)

Na die bestelling bevestig is, kliek <HIER> om die produkte af te laai. Of gaan na My Account heel onder in die geel blok, dan na Downloadable products op die linkerkant.

Indien die produkte wys n/a onder Download is die bestelling nog nie geaktiveer nie. Maak seker ons het die bewys van betaling ontvang. Sodra dit geaktiveer is sal dit Download wys. Kliek op Download. Dit sal outomaties download of 'n skakel oopmaak om gedwonload te word.