Interaktiewe Pretpak - 🌸 Lente / Spring 🌸

R45,00

Afrikaans & Engels ingesluit met instruksies en aktiwiteite / instructions and activities included: 

🌸Padda oefeninge (voorsetsels) / Frog exercises (prepositions)
🌸Pas bytjie vorms / Match bee shapes
🌸Tel en pak blomme se blare / Count and pack flowers' leaves
🌸Voer die spinnekop / Feed the spider
🌸Lewenssiklus van ‘n plant / Life cycle of a plant
🌸Vang & sorteer goggas / Catch & sort bugs
🌸Pas ma en baba voëltjies / Fit mother and baby birds
🌸Die dele van ‘n plant / The parts of a plant
🌸Gogga flitskaarte / Bug flashcards
🌸Pas hasie sterte / Match bunny tails
🌸Versier lente boom / Decorate spring tree
🌸Eksperiment / Experiment
🌸Morsige speeltyd resep / Messy playtime recipe

Customers who bought this item also bought

Dinosourusse Pretpak / Dinosaurs Fun Pack

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema (Dinosourusse) vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00