Padda Telmatjies - Getalle 1-20

R25,00

Telmatjies werk fantasties om getalle en getalname aan te leer. Dit ontwikkel jou kleinding se fyn motoriese vaardighede en versterk hul spiertjies. Gebruik enige tellers, soos plastiekproppies, glas pebbles, speelklei, pom-poms, plastiek tellers ens.

INSTRUKSIES:

Druk die bladsye op karton en lamineer. Laat jou kleinding die tellers op die prentjies van die matjie spak en tel.

Customers who bought this item also bought

Dinosourusse Pretpak / Dinosaurs Fun Pack

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema (Dinosourusse) vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Werksboekie - Knip

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R50,00

Liedjies en Rympies

41 Bladsye vol liedjies en rympies.
R0,00