Pligskaart - Blou Dinosourus

R10,00

Pligskaarte werk wonderlik om jou kleinding se ouderdomsverwante pligte op te skryf en dan visueel met 'n "smiley" of reg merkie aan te dui op elke dag van die week.

Dit bemoedig hulle om die takie te voltooi en Mamma kan kleinding na die week vergoed vir die mooi werkies deur die week.

Druk uit op karton en lamineer. Gebruik 'n witbord merker om pligte op te skryf.

Customers who bought this item also bought

Liedjies en Rympies

41 Bladsye vol liedjies en rympies.
R0,00