Seisoenwiel {A3} Kleurvol

R30,00

Gebruik die kleurvolle seisoenwiel om die seisoene aan te dui.

Seisoenwiel ingesluit met aparte swart wysers (vervang soos nodig). Lamineer vir langdurige gebruik.

A3 grootte en kan ook op A4 gedruk word.

Customers who bought this item also bought

Vadersdag Pretpak / Father's Day Fun Pack

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema (Vadersdag) vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Elektroniese Weerkaart & Kalender

Elektronies beskikbaar - druk uit en lamineer.
R55,00