Skoen Templaat Geel / Shoe Template Yellow

R15,00

Druk die skoen templaat uit op karton en lamineer. Druk / Sny die gaatjies uit en gebruik 'n veter/lint/tou om te leer veters vasmaak.

Grootte van skoen templaat ingesluit is 1x A4 en 3x skoene op A4.

 

Print the shoe template on cardboard and laminate. Print / Cut the holes and use a shoe lace / ribbon / rope to learn tying laces.

Size of shoe template included is 1x A4 and 3x shoes on A4.

Customers who bought this item also bought

Dieretuin Pretpak / Zoo Fun Pack

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema (Dieretuin) vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Sintuie Pretpak / Senses Fun Pack

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema (Sintuie) vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Kersfees Pretpak / Christmas Fun Pack

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema (Kersfees) vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00