Tema Lesplan & Aktiwiteite - Suid-Afrika (26)

R15,00

Die lesplan bestaan uit die volgende:

  • Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
  • Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
  • Bybel Les/Versie voorstel (Slegs Bybel hoofstuk of vers)
  • Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
  • Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
  • Kuns Aktiwiteit vir elke dag
  • Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel
  • Hulpmiddels voorstelle vir tema

NOTA: Hierdie lesplan moet in samewerking met die Tema Aktiwiteitsboekie - Suid-Afrika (26) gebruik word.

Customers who bought this item also bought

Tema Aktiwiteitsboekie (26) - Suid-Afrika

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00