Vakansie Pretpak #1 vir 1-3 & 3-5 jariges {ELEKTRONIES}

R160,00

6x Temas: Wilde Diere, Insekte/Goggas, Kleure, Plaasdiere, Vervoer, Vorms

**aktiwiteite ingesluit vir spesifiek 1-3 & 3-5 jariges**

- 6x inkleurprentjies
- 18x Skoolgereedheids takies vir 1-3 jariges
- 18x Skoolgereedheids takies vir 3-5 jariges
- 12x Letter en Klank oefeninge - a,b,c,d,e,f
- 48x Flitskaarte (8/tema)
- 12x aktiwiteite
- 6x morsige speeltyd idees/resepte
- 42x legkaarte (7/tema)

+ 4x Versie Flitskaarte
- 6x A4 ryg patrone

Customers who bought this item also bought