Vakansie Pretpak #2 vir 1-3 & 3-5 jariges {ELEKTRONIES}

R160,00
R80,00

6x Temas: Kersfees, Sirkus, Wouddiere, See, Kleure, Weer

**aktiwiteite ingesluit vir spesifiek 1-3 & 3-5 jariges**

- 10x getal/tel oefeninge
- 6x volg die lyn oefeninge (middellyn kruising)
- 6x knip kaartjies
- 6x vorm oefeninge
- 6x letter en klank oefeninge - g, h, i, j, k, l
- 15x legkaarte (2-15 stuk)
- 17x A5 ryg patrone
- 3x geheue speletjies
- 4x sorteer aktiwiteite
- 6x wat verskil aktiwiteite
- 6x pas en verbind aktiwiteite

74 drukbare bladsye se pret!

 

Vakansie Pretpak 1 (2012) sluit letters A-F in, asook ander aktiwiteite en temas:

Bestel hier: http://store.little1.co.za/products/391-vakansie-pretpak-vir-1-3-3-5-jariges-elektronies.aspx